Megan Byliefeldt, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Reitz, het puik presteer tydens die National Rifle League SA Championships.

Sy het aan 2 klasse (Hunter en Elite) deelgeneem.

Sy het die eerste plek behaal van die vroue in Suid-Afrika tydens die Hunter-afdeling. Gesamentlik (mans en vroue) eindig sy algeheel vierde.

Skitterend, Megan!