Drie o/19-rugbyspelers van Hoërskool Reitz is opgeneem in die ITEC-span wat gedurende die September vakansie na Ierland toer.

Hulle sal wedstryde speel teen soortgelyke spanne.

Vlnr: Bruwer Potgieter, Armandt van Deventer en Dian Terblanche.