Armandt van Deventer, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Reitz, is tydens die VKB-rugbyweek vir o/19-spanne te Reitz aangewys as die beste skrumskakel van die week.