Luan Strauss, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Reitz, het aan die WKF Suid-Afrikaanse Karate Kampioenskappe deelgeneem te Durban.

Hy verwerf brons in sy gewigsafdeling vir Kata en goud vir Kumite.