Aleek Booysen, ‘n graad 9-leerling van Hoërskool Reitz is opgeneem in die Thabo Mofutsanyana 0/15A-Krieketspan.