Hoërskool Reitz se graad 8’s en al die matrieks van 2020 het verlede week die jaar goed afgeskop deur saam te gaan kamp by Moolmanshoek.

Hulle het mekaar baie beter leer ken en baie lekker aktiwieteite saam gedoen!

Hulle sien baie uit na ‘n baie opwindende 2020!!