Twee leerlinge van Hoërskool Reitz het goed presteer tydens die Laerskole Vrystaat Atletiekkampioenskappe.

Suné Hills (Dogters 0/11 Verspring – Eerste – 4,33m) en Adriaan Bonthuys (Seuns 0/12 150m Hekkies – sesde en Verspring agtste).

Suné neem vir die Vrystaat Atletiekspan deel tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Germiston op 15 en 16 Maart.

Foto: Suné Hills en Adriaan Bonthuys