Hoërskool Reitz wens Suné Hills en Aluschka Heymans sterkte toe met hul deelname aan die SA Atletiek kampioenskappe wat gedurende die vakansie plaasvind.

“Ons is so trots op julle en weet dit sal baie goedgaan met julle!”

Hoërskool Reitz Trots!!!! Harde werk word altyd beloon!