Fezile Dabi Wiskunde Kompetisie:

Baie geluk aan die volgende Bloues wat uitgenooi is na die finale rondte van die Fezile Dabi Wiskunde Kompetisie:
Janka Crause (gr.9), Lize-Marie Brown (gr.10), Nkosana Twala (gr.11), Carla Crous (gr.8)

Foto: Tinkie Hattingh