Drie van Rooiskool in Kroonstad se swemmers neem deel aan die 4 + 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe as deel van die Vrystaatspan.

(Links) – Telize Sevenster, Anja van der Merwe (middel) kaptein van die Vrystaatspan, Adrian Le Roux (regs)

Baie Geluk!!!