Meisies 15-16 jaar aflosspan vlnr: Zanri de Witt, Chené Jacobs, Marli Swart en Adie Nel

Blouskool, Kroonstad, se swemmers (Blouvisse) het tydens die Noord-Vrystaat Swem Kampioenskap wat 10 en 11 Februarie  in Sasolburg plaasgevind het, met ‘n klompie medaljes weggestap.

Individuele medaljwenners:

Adie Nel:           goud vir 200m vlinderslag

Chené Jacobs:  silwer vir 200m borsslag

Zanri de Witt:    brons vir 200m borsslag

Aflosse medaljewenners:

Seuns 13 -14 jaar:    Vryslag-aflos – goud

Meisies 15-16 jaar:   Wisselslag-aflos  – silwer,

Vryslag-aflos – silwer,

Meisies leer-aflos – silwer

Seuns 13-14 jaar aflosspan vlnr: Herman Kleynhans, JP Botha, Martin Botes en Ruan Muller