Suné Grobler van Blouskool, Kroonstad, se span het ‘n goue medalje ontvang tydens die SA-A vs SA Jukskei.

Baie geluk met jou span se pragtige prestasie, Suné!