Blouskool se hoofleiers, Tiaan van der Walt en Lené du Plessis, het vandag die jaarlikse tradisie voortgesit. Hulle het saam met Mnre.

Drinkwater en du Plessis ‘n boom geplant op hul laaste skooldag, ter nalatenskap van die matrieks 2019.