Lané Rossouw van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het vanaf 2 tot 5 Desember 2018 na Indiё gegaan, waar sy deel was van die Suid-Afrikaanse span wat aan die International Young Mathematicians Convention (IYMC) deelgeneem het.

Gedurende die individuele kompetisie het sy ‘n derde plek behaal en ‘n bronsmedalje verower.