Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein word gedurende Augustus vanjaar 60.

Volg gerus die geskiedenis van hierdie merkwaardige skool in Bloemfontein op https://freestate.schoolsthatrock.co.za/

Hou Schools That Rock se webblad vir die volgende aantal weke dop. Ons gaan gereeld foto’s op publiseer wat bewys hoe hierdie topskool deur die jare ontwikkel en gegroei het. Besoek gerus ook ons Facebook https://www.facebook.com/SchoolsThatRockSA/ vir hierdie, asook ander skole se foto’s.