Pluimbalspelers, Caden Kakora, Johan Oberholzer, Nadine Naudé, Marnus van der Walt, Madenie Maree, Megan de Beer en Inette Kotzé van JF is in die Vrystaat Pluimbalspan, wat die beste in die land is, opgeneem.

V.l.n.r: Caden Kakora (onder top 8 gegradeer), Johan Oberholzer (onder top 8 gegradeer), Nadine Naudé (onder top 8 gegradeer), Marnus van der Walt (onder top 8 gegradeer), Madenie Maree en Megan de Beer(onder top 8 gegradeer) en Inette Kotzé (onder top 8 gegradeer).