Len Douglas MacKay van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het tydens die Vrystaat Lewensreddingkampioenskappe, wat op 19 en 20 Januarie gehou is, twee rekords verbeter en nege goue medaljes verower.