Die volgende trompoppies van JF is vir die Nasionale Span gekies wat internasionaal gaan deelneem hierdie jaar.

Voor v.l.n.r:  Carike Beylefeldt  (ontvang ook haar SAMCA kleure) ; Charmay Pienaar;          Emma Swart ; Jean- Mari Theron en Neline Bakkes.

Agter v.l.n.r: Anika van der Swaard ;  Delarise Bakkes en Annové van Deventer.