Lize-Marie Pretorius van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die Spraak-en Drama Kollege van Suid-Afrika se eksamen met eervolle vermelding geslaag.

Annemarie Kruger is een van die finaliste vir SA Championships of Performing Arts vir Sang.

(Foto) Lané Rossouw (links) en Annemarie Kruger (regs)