Carel Theron van Jim Fouché, het tydens die SA Nasionale Skole Skuttersunie sy SANSSU Kleure Sporterklas, Goud verwerf.

Hy het in die o/21- groep deelgeneem en ‘n punte-totaal van 1476 behaal.

Baie geluk, Carel!