Len-Douglas MacKay van JF het gedurende die vakansie aan die SA’s deelgeneem in die rugslag-afdeling waar hy ‘n 3de plek behaal het.