Hoërskool Jom Fouché van Bloemfontein, se 1ste netbalspan, is die ligawenners van die 2018 Wesgrow Sentrale Sportreeks.

Voor v.l.n.r: Micaela Meyer, Carmi de Kock, Zelmari Pretorius, Elizna Greef en Jana Smith

Agter v.l.n.r: Renette Rode, Meghan Maasdorp, Mariska Human, Elmeré van den Berg en Melandri Meyer