Hoërskool Jim Fouché se o/14B-netbalspan is die ligawenners van die Wesgrow Sentrale Sportreeks.

Voor v.l.n.r:  Nicole Strydom, Marilé Geyer, Carissa Erasmus, Vizeonique Theron

Agter v.l.n.r:  Bianca Schwartz, Larecha Meintjies, Zané Verwey en Zené Lamley