Hoërskool Jim Fouché se o/14A-netbalspan is die ligawenners van die Wesgrow Sentrale Sportreeks.

Voor v.l.n.r: Zané Verwey, Madenie Maree, Alicia van der Merwe, Joné van der Walt en Eduané Janse van Rensburg

Agter v.l.n.r: Brenscha Badenhorst, Nicolé Taljaard, Kate-Lynn Grobbelaar en Anso Färber