Alex Bezuidenhout en Christiaan Wilken van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die Vrystaat o/15- Pluimbalspan. Hulle gaan vanaf 23 tot 30 Maart aan die SA o/15-kampioenskappe en interprovinsiale toernooi in Durban deelneem.

(Foto bo:) Alex Bezuidenhout (links) en Christiaan Wilken (regs)