Alex Bezxuidenhout en Christiaan Wilken van Hoërskool Jim Fouché, het tydens die afgelope vakansie die Vrystaat by die SA o/15 Pluimbalkampioenskappe en Interprovinsiale Kompetisie verteenwoordig.

Tydens die enkelspel het Christiaan tot die kwarteinrondte gevorder.

Hy en sy dubbelspelmaat het ook die Plaat-Afdeling gewen.

Vlnr: Alex Bezuidenhout en Christiaan Wilken