Jana Botha van Hoërskool Jim Fouché, het gekwalifiseer en is gekies om die Westelike Provinsie te verteenwoordig by die SA Junior National Underwater Hockey Championships by Reddam House, Helderfontein in Gauteng.

Baie geluk, Jana!