Nadine Naude, Caden Kakora, Marnus van der Walt, Megan de Beer en Inette Kotze van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is gekies vir die Vrystaat o/19 Pluimbalspanne wat vanaf 29 Junie tot 6 Julie aan die SA 0/19 Kampioenskappe en Interprovinsiale toernooi in Kaapstad plaasvind.

V.l.n.r. Nadine Naude, Caden Kakora, Marnus van der Walt, Megan de Beer en Inette Kotze