Rudie Lambrecht (links) en Handré Hayes (regs) van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die Rhino o/17-span.

Hulle het in die Desember-vakansie in Skotland en Wallis getoer waar die span al hul wedstryde gewen het.