Damien Calitz, Behan Vermaak en Zane Bester van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die Noordvaal o/16-span.

Hulle het in die Desember-vakansie in Frankryk getoer waar die span al hul wedstryde gewen het.

V.l.n.r: Damien Calitz , Behan Vermaak en Zane Bester