V.l.n.r:  Hanro Taylor ; Vano Edem en Zandré Pretorius van JF is ingesluit in die S/o18A-hokkiespan wat in die toernooispanne teen mekaar speel.

Hanro Taylor van JF is gedurende die afgelope hokkietoernooi wat plaasgevind het, aangewys as die beste speler van die toernooi, die beste voorspeler en die waardevolste o/18-hokkiespeler van die toernooi.