Elmeré van den Berg van Hoërskool Jim Fouché, het die uitstekende prestasie behaal deur ingesluit te word in die SA Netbal o/20-span.