Jim Fouché se eerste Netbalspan

Jim Fouché Hoërskool se netbal betree ‘n nuwe dekade met positiewe ontwikkeling, vaardighede en spanwerk.  Ons is geweldig opgewonde oor die toekoms van JF se netbal. Die eerstespan is baie jonk en ons bou elke dag aan die basis met die maksimale ontwikkeling van elke speler.  Ons is super trots op ons eerstespan!

Leef jul drome!

Poedels du Plessis (afrigter)

Annelize Strauss (Biokinetikus)

Mary Ann Goeieman (Hulp-afrigter)

Mariska Human (Kaptein)

Kaitlin van der Westhuizen (Onder Kaptein) Brenscha Badenhorst Chanelle Fouché Jana Smith Kate-Lynne Grobbelaar Mienke Humphries Nicole Strydom Nicolé Taljaard.