Elmeré van der Berg van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die SA o/20-Netbalspan.

Sy het gedurende die Desembervakansie deelgeneem aan die African Young Games, waar die span ‘n goue medalje verower het.