Andries Janse van Vuuren van Hoërskool Jim Fouché is gekies vir die Vrystaat-swemspan en hy is ook as kaptein van die span aangewys.

Baie geluk, Andries!