Carissa Erasmus van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, was gedurende die September-vakansie deel van die SA Landloop Kampioenskapspan wat ‘n derde plek verower het tydens die kampioenskappe.