Jarique du Plessis, Sherwin Carelse en Delron Williams van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies vir die Vrystaat o/15- Urban-krieketspan.

Hulle het aan die Vrystaat “rural” toernooi deelgeneem. Die span het twee wedstryde gewen.

V.l.n.r: Jarique du Plessis , Sherwin Carelse en Delron Williams.