Christene Meyer (Kumite 14 – 15 jaar /54kg) en Tian Bester (Kumite 16 – 17 jaar /76kg) van Hoërskool Jim Fouché is gekies om hierdie maand die Vrystaat by die Kadet en Junior Karate SA Kampioenskappe in Kaapstad te verteenwoordig.

Foto bo: Christene en Tian