Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché, Jandré van den Berg, Jan-Hendrik van den Berg, Nicky Huisamen en Tian Bester het aan die Vrystaat Karate Proewe deelgeneem en baie goed presteer. Die leerders sal die onderskeie Vrystaatspanne verteenwoordig by die Karate SA Junior Kampioenskappe wat gehou word op 21 en 22 Maart in Durban.

Baie geluk!