Christine Meyer van JF het gedurende die vakansie ‘n Brons medalje in Kadet Dogters Kumite (14/15) +54kg tydens die Junior Karate
Kampioenskappe in Kaapstad verower.