Tydens die jaarlikse Inter Hoër swem, het die swemmers van Hoërskool Jim Fouché baie goed presteer:

Tian Steyn: 3de in 200m Rugslag, 4de in 200m Vryslag en 6de in 50m Vryslag.

Cobus Botes: 1e in 100m Borsslag, 1e in 200m individuele wisselslag, 1e in 50m en 100m Vlinderslag en 1e in 200m Borsslag. Hy word ook aangewys as die beste swemmer vir seuns o/14.

Len-Douglas Mackay: 2de in 400m Vryslag, 2de in 200m Vryslag, 3de in 50m Vryslag, 4de in 50m Rugslag en 4de in 100m Vryslag.
Sydney Oosthuizen: 1e in 50m Rugslag, 3de in 50m Vlinderslag en 6de in 100m Vryslag.

Andries Janse van Vuuren: 3de in 200m Rugslag, 5de in 100m Vryslag, 5de in 100m Vlinderslag en 5de in 200m Vryslag.

Henro van Rooyen: 3de in 200m Vryslag, 4de in 200m Borsslag, 5de in 50m Borsslag en 6de in 100m Borsslag.

Foto bo vlnr: Tian Steyn, Bobus Botes, Len-Douglas Mackay, Sydney Oosthuizen, Andries Janse van Vuuren en Henro van Rooyen