JF se Gr. 11-brugbouspan het deelgeneem aan die Fisiese Wetenskap Brugboukompetisie wat in die Vrystaat gehou word en het as wenners uit die stryd getree met hul brug wat 134,9kg kan dra. Hulle gaan in Augtustus aan die Nasionale kompetisie deelneem.

V.l.n.r is  Zander Lombaard , Elzeth Dippenaar, Johan Rossouw en mev. Marisa Smit (Fisiese Wetenskap leerkrag)