Dit is met groot opgewondheid dat Hoopies vir juf. Hannelize De Clerck verwelkom by die Hoopie-span.

Sy gaan die volgende vakke aanbied: LO (Gr 10 – 12); Wiskunde Geletterdheid (Gr 10); Fisiese Wetenskap (Gr 10) en Natuurwetenskap (Gr 9 – 8).