Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Hoopstad met hul dans-uitslae:

IFAA SA-Diamantspan:

7-10jr
Cara le Grange (Ope 95%, Hip Hop 96%)

11-14jr
Anje Helm (Modern 95,10%)
Carla Maree (Modern 95,70%, Hip Hop 95,10%)

15-18jr
Janaé Griessel (Modern 95.05%)

IFAA SA-span:

3-6jr
René Calitz (Modern 93.15%)

7-10jr
Lindie Calitz (Ope 93.43%)

11-14jr
Carla Maree (Musical 94.20%)

15-18jr
Janaé Griessel (Tap 92.88%)

Baie sterkte vir die Europese Wêreld-kampioenskappe en Namibiese-Kampioenskappe wat in 2020 plaasvind!

Hoopies is baie trots op julle!