Baie geluk en sterkte aan Alizé le Roux en Michaela Janse van Rensburg van Hoërskool Hoopstad wat gedurende die vakansie aan die “SANESA National Endurance Championships” te Louwna deelgeneem het.

Hoopies is baie trots op julle!