Hoërskool Hoopstad se O.6 Bulletjies het ‘n groot wedstryd gespeel teen Stella.

Die manne het hul harte uitgespeel en die wedstryd baie geniet!