Hoopies het onlangs hul leiers vir 2019 bekendgestel. Baie geluk aan elkeen! Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.

Agter vlnr: Jandré Lambrechts, Jobert van Zyl, Ruhan Marx, Jan Brink en Riaan van Jaarsveld

Voor vlnr: Karlie Victor, Bibi Visser en Nelmarie Muller.