Baie geluk aan Cailin Labuschagné en Carmen van Lill van Hoërskool Hoopstad, wat tydens die “Talent Africa” baie goed presteer het.

Cailin behaal vir Pop 80%, Gospel 79%, Open 79% en Country 78%. Carmen behaal vir Pop 80%, Gospel 77%, Open 77% en Country 78%.

Hulle is ook albei gekies om in 2020 aan die “Talent Africa Nationals” deel te neem.

Hoopies is baie trots op julle!