SANDVELD o.16 RUGBY

Vier leerders van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Sandveld o.16-span. Hulle gaan Sandveld gedurende die vakansie op die VKB o.16 Uitnodigingsweek te Frankfort verteenwoordig.

Hulle is v.l.n.r.:  Stefan Diniso, Kamohelo Mahloko, Thinus Claassen en Gerrit Ferreira