Twee leerders van Hoërskool Hennenman, Monique de Villiers en Megan Meyer, is ingesluit in die Vrystaatspan vir Ruiterkuns. Monique gaan vanaf 1 – 7 Oktober aan die SANESA kampioenskappe in Johannesburg deelneem. Megan gaan later vanjaar aan die SA Seniorkampioenskappe deelneem.

(Foto bo): Hier verskyn Monique (links) en Megan (regs)